Modulekode | KSK 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Doktorale proefskrif bestaande uit verlengde, onafhanklike navorsingsverslag wat bydrae lewer tot die akademiese debat in/oor kreatiewe skryfkuns. ’n Studieleier word aangewys om die student by te staan in die keuse van die onderwerp en die aanbieding van ’n navorsingsvoorstel voor registrasie. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Eenheid Kreatiewe Skryfkuns |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App